0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (4)
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 7 of 7 matches in All Departments

Dawie Gee Om (Afrikaans, Paperback, Tweede druk): T. Morris Dawie Gee Om (Afrikaans, Paperback, Tweede druk)
T. Morris; Illustrated by Natalie Hinrichsen
bundle available
R59 R52 Discovery Miles 520 Save R7 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geďllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geďntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Dis Lekker (Afrikaans, Paperback, Eerste uitgawe): I. Lewis Dis Lekker (Afrikaans, Paperback, Eerste uitgawe)
I. Lewis; Illustrated by Natalie Hinrichsen
bundle available
R59 R52 Discovery Miles 520 Save R7 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geďllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geďntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Ek Groei (Afrikaans, Paperback, Tweede druk): Irene Lewis Ek Groei (Afrikaans, Paperback, Tweede druk)
Irene Lewis; Illustrated by Natalie Hinrichsen
bundle available
R59 R52 Discovery Miles 520 Save R7 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geďllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geďntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Die Telefoon (Afrikaans, Paperback, Eerste uitgawe): I. Lewis Die Telefoon (Afrikaans, Paperback, Eerste uitgawe)
I. Lewis; Illustrated by Natalie Hinrichsen
bundle available
R59 R52 Discovery Miles 520 Save R7 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Hierdie handleiding vir onderwysers bevat prettige liedjies en musiekaktiwiteite wat ter aanvullig tot die 40 storieboeke van die Rimpelstories leesreeks vir Graad 1 gebruik word. Die liedjies en aktiwiteite, wat op 'n spesifieke storieboek gebaseer is, het die vaslegging van die nuwe woordeskat wat in die storie aangebied is ten doel. Dit ontwikkel ook aktief die Graad 1-leerders se sin vir ritme, mimiek en beweging. Musiek word sodoende op 'n natuurlike en genotvolle wyse by Tale geďntegreer.

Something to do (Book): Ann Walton Something to do (Book)
Ann Walton; Illustrated by Natalie Hinrichsen
bundle available
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 12 - 17 working days

By using rhythmic text, simple sentences, and gorgeous pictures, this charming story teaches the importance of sharing and helps young children increase their reading skills. Exciting illustrations follow Jenny as she does her good deed for the day. While Jenny delivers a book to her sick friend, young readers will begin to master the art of building sentences, beginning with simple constructions and moving on to more complex ones.

Earthquakes & Tsunamis (Hardcover): Emily Bone Earthquakes & Tsunamis (Hardcover)
Emily Bone; Illustrated by Natalie Hinrichsen
bundle available
R190 R143 Discovery Miles 1 430 Save R47 (25%) Ships in 12 - 17 working days

What causes earthquakes? What do they feel like? What are tsunamis and why do they happen? An informative introduction to earthquakes and their effects for young readers. Features information on real-life earthquakes, accompanied by striking colour photographs and vivid illustrations. Developed with a reading expert from Roehampton University to help young readers grow in confidence. Includes carefully selected internet links to exciting websites to find out more.

Udado Omubi (Zulu, Paperback): Sindiwe Magona Udado Omubi (Zulu, Paperback)
Sindiwe Magona; Illustrated by Natalie Hinrichsen
bundle available
R130 R102 Discovery Miles 1 020 Save R28 (22%) Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Structural Design in Building…
Dimitris Theodossopoulos Hardcover R5,348 Discovery Miles 53 480
Birds Of Greater Southern Africa
Keith Barnes, Terry Stevenson, … Paperback  (4)
R450 R299 Discovery Miles 2 990
Blue Fairy
Lizette Rabe Paperback R240 R188 Discovery Miles 1 880
Decolonisation In Universities - The…
Jonathan D. Jansen Paperback R370 R289 Discovery Miles 2 890
Imogen, Obviously
Becky Albertalli Paperback R200 R160 Discovery Miles 1 600
Pom Pom Cats - 30 Unique Pom Pom Cats…
trikotri Paperback R312 Discovery Miles 3 120
Om Hennie Aucamp Te Onthou
Danie Botha Paperback R61 Discovery Miles 610
Game Over Girl
Naomi Gibson Paperback R215 Discovery Miles 2 150
Introduction To Legal Pluralism In South…
C. Rautenbach Paperback  (1)
R1,079 R967 Discovery Miles 9 670
Pokémon Legends: Arceus
 (3)
R1,174 R1,109 Discovery Miles 11 090

 

Partners